Op die 7de Oktober 2010 is bostaande foto geneem oorkant die gevangenis in Pretoria. Dit is duidelik dat publieke steun vir die bevryding van Clive Derby-Lewis groei en spontane aksies soos hierdie tot gevolg het.
In terms of Section 82 of the Correctional Services Act, the President of South Africa may at any time authorise the placement on…parole of any sentenced prisoner and he also may remit any part of a prisoner’s sentence. WE DEMAND THAT FOR CLIVE - NOW!!! - Freedom for Clive Derby-Lewis Committee (FCC)
Showing posts with label aksie. Show all posts
Showing posts with label aksie. Show all posts
Thursday, October 7, 2010
Saturday, October 2, 2010
Twee geleenthede om steun te wys teen die onreg wat teen Clive gepleeg word.
Daar is binnekort twee geleenthede waar steun teen die onreg wat tans gepleeg word teen Clive Derby-Lewis gewys kan word.
Die eerste geleentheid is op Maandag 4 Oktober om 19h00, waartydens 'n Clive Derby-Lewis ondersteuningsbraai gehou sal word in Potgieterstraat voor die gevangenis in Pretoria. Hierdie sal die derde straatbraai wees wat gehou sal word ter ondersteuning van Clive Derby-Lewis op dieselfde plek.
Die tweede geleentheid is 'n inbelprogram op Radio Pretoria waarna Clive sal luister en waar persone die geleentheid sal ontvang om groete boodskappe aan Clive te lewer.

Subscribe to:
Posts (Atom)